Saartjie Baartman

Saartjie Baartman
Gebore1789
Sterf29 Desember 1815
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSlaaf
Bekend virLiggaamsbou

Saartjie Baartman (1789– 29 Desember 1815) was die bekendste van ten minste twee Khoikhoi-vroue wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is.[1] "Hottentot" was die naam van die Khoi-mense, wat nou aanstootlike beskou word,[2] en "Venus" verwys na die Romeinse godin van liefde.

Suid-Afrikaanse Khoikhoi-vroue wat as gevolg van hul groot boude uitgestal is as sirkus-aantreklikhede in Europa in die 19de eeu.

Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap se kenteken op Saartjie Baartman se graf in Hankey, Suid-Afrika.
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Davie, Lucille (14 Mei 2012). "Sarah Baartman, at rest at last". SouthAfrica.info. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 6 Augustus 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search